Testament Wenke

Stel jou testament so maklik en eenvoudig moontlik op Dit is nie raadsaam om jou eie testament te probeer opstel nie, tensy jy 'n kenner is. Maak seker dat jy jou testament prakties uitvoerbaar is. Moenie jou testament as 'n dokument beskou wat in werking tree eers wanneer jy 'n gevorderde ouderdom bereik nie. Jy mag dalk nie so gelukkig wees nie. Toets die inhoud van die testament teenoor die kontant wat in jou boedel beskikbaar is. Wee...